11 En hy moet die gerf voor Jehovah heen en weer beweeg+ om vir julle goedkeuring te verkry. Die dag net ná die sabbat moet die priester dit heen en weer beweeg.
34 Wie is dit wat sal veroordeel? Christus Jesus is die een wat gesterf het, ja, meer as dit, die een wat uit die dode opgewek is, wat aan die regterhand van God is,+ wat ook vir ons pleit.+