Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 29:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En jy moet hulle met die lyfbande omgord, Aäron sowel as sy seuns, en jy moet hulle die hoofbedekking ombind; en die priesterskap moet hulle s’n word as ’n insetting tot onbepaalde tyd.+ So moet jy die hand van Aäron en die hand van sy seuns met mag vul.+

  • Levitikus 8:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 En julle mag sewe dae lank nie by die ingang van die tent van samekoms uitgaan nie,+ tot die dag dat die dae van julle inhuldiging vervul is, want dit sal sewe dae neem om julle hand met mag te vul.+

  • Numeri 3:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Dit was die name van Aäron se seuns, die gesalfde priesters wie se hand met mag gevul is om as priesters te dien.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel