10 Maak die hart van hierdie volk onontvanklik+ en maak hulle ore ongevoelig+ en plak hulle oë toe, sodat hulle nie met hulle oë sien en met hulle ore hoor nie, en sodat hulle hart nie verstaan nie en sodat hulle nie terugdraai en vir hulle genesing verkry nie.”+
20 Maar kyk! jy sal stil wees+ en nie kan praat nie tot die dag dat hierdie dinge plaasvind, omdat jy my woorde, wat op hulle vasgestelde tyd vervul sal word, nie geglo het nie.”
11 Kyk dan nou! Jehovah se hand is op jou, en jy sal blind wees en die sonlig ’n tyd lank nie sien nie.” Oombliklik het ’n dik mis en duisternis op hom geval, en hy het rondgegaan en mense gesoek om hom aan die hand te lei.+