Levitikus 4:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En hy moet met die bul doen net soos hy met die ander sondofferbul gedoen het. So moet hy daarmee doen; en die priester moet vir hulle versoening doen,+ en so sal dit hulle vergewe word.
20 En hy moet met die bul doen net soos hy met die ander sondofferbul gedoen het. So moet hy daarmee doen; en die priester moet vir hulle versoening doen,+ en so sal dit hulle vergewe word.