Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 35:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Gevolglik het Jakob ’n pilaar opgerig op die plek waar hy met hom gepraat het,+ ’n klippilaar, en hy het ’n drankoffer daarop uitgegiet en olie daarop gegooi.+

  • Levitikus 23:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 en as die graanoffer wat daarby behoort, twee tiendes van ’n efa fynmeel met olie bevogtig, as ’n vuuroffer aan Jehovah, ’n rustige geur, en as die drankoffer wat daarby behoort, ’n kwart hin wyn.

  • Filippense 2:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Maar selfs al word ek soos ’n drankoffer uitgegiet+ op die offerande+ en openbare diens waartoe geloof julle gelei het,+ is ek bly en verbly+ ek my saam met julle almal.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel