1 Konings 18:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 En toe die middaguur verby was en hulle hulle soos profete bly gedra het+ totdat die graanoffer gebring word, was daar nog geen stem nie, en niemand het geantwoord nie, en daar is geen aandag geskenk nie.+ Psalm 141:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Mag my gebed soos reukwerk+ voor u berei word,+Die opheffing van my palms soos die aandgraanoffer.+
29 En toe die middaguur verby was en hulle hulle soos profete bly gedra het+ totdat die graanoffer gebring word, was daar nog geen stem nie, en niemand het geantwoord nie, en daar is geen aandag geskenk nie.+
2 Mag my gebed soos reukwerk+ voor u berei word,+Die opheffing van my palms soos die aandgraanoffer.+