Levitikus 21:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En hy mag nie sy saad onder sy volk ontheilig nie,+ want ek is Jehovah wat hom heilig.’”+ Levitikus 22:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 “‘En hulle moet hulle verpligting teenoor my nakom, sodat hulle nie as gevolg daarvan sonde dra en daarvoor moet sterf+ omdat hulle dit ontheilig het nie. Ek is Jehovah wat hulle heilig. Johannes 10:36 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 sê julle dan vir my wat deur die Vader geheilig en in die wêreld ingestuur is: ‘Jy laster’, omdat ek gesê het: Ek is God se Seun?+
9 “‘En hulle moet hulle verpligting teenoor my nakom, sodat hulle nie as gevolg daarvan sonde dra en daarvoor moet sterf+ omdat hulle dit ontheilig het nie. Ek is Jehovah wat hulle heilig.
36 sê julle dan vir my wat deur die Vader geheilig en in die wêreld ingestuur is: ‘Jy laster’, omdat ek gesê het: Ek is God se Seun?+