11 “En baie nasies sal beslis in dié dag by Jehovah aansluit,+ en hulle sal my volk word;+ en ek sal in jou midde woon.” En jy sal moet weet dat Jehovah van die leërs my na jou toe gestuur het.+
16 En watter ooreenkoms het God se tempel met afgode?+ Want ons is ’n tempel+ van ’n lewende God; net soos God gesê het: “Ek sal onder hulle woon+ en onder hulle wandel, en ek sal hulle God wees, en hulle sal my volk wees.”+