9 Daarna het hulle ’n oproep deur die hele Juda en Jerusalem laat gaan om vir Jehovah die heilige belasting+ te bring wat deur Moses,+ die kneg van die ware God, in die wildernis aan Israel voorgeskryf is.
24 Nadat hulle in Kaperʹnaum aangekom het, het die manne wat die twee dragmas belasting invorder, na Petrus toe gekom en gesê: “Betaal julle leermeester nie die twee dragmas belasting nie?”+