Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 28:43
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 43 En Aäron en sy seuns moet dit aanhê wanneer hulle in die tent van samekoms ingaan of wanneer hulle nader gaan na die altaar om in die heiligdom te dien, sodat hulle hulle aan geen oortreding skuldig maak en beslis sterf nie. Dit is ’n insetting tot onbepaalde tyd vir hom en sy nageslag ná hom.+

  • 2 Kronieke 4:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 Verder het hy tien komme gemaak en vyf aan die regterkant en vyf aan die linkerkant gesit,+ om daarin te was.+ Dinge wat met die brandoffer te doen gehad het,+ het hulle daarin afgespoel. Maar die see was vir die priesters om daarin te was.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel