Hooglied van Salomo 4:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 nardus+ en saffraan,+ geurige riet+ en kaneel,+ saam met allerhande wierookbome, mirre en aalwyne,+ saam met al die beste parfuums;+ Jeremia 6:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 “Wat maak dit vir my saak dat jy selfs wierook uit Skeba+ bring en die goeie riet uit ’n ver land? Julle heelbrandoffers bring geen behae nie,+ en julle offerandes was nie vir my aangenaam nie.”+
14 nardus+ en saffraan,+ geurige riet+ en kaneel,+ saam met allerhande wierookbome, mirre en aalwyne,+ saam met al die beste parfuums;+
20 “Wat maak dit vir my saak dat jy selfs wierook uit Skeba+ bring en die goeie riet uit ’n ver land? Julle heelbrandoffers bring geen behae nie,+ en julle offerandes was nie vir my aangenaam nie.”+