Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 35:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 En die vergadering+ moet hom wat iemand doodgemaak het, uit die hand van die bloedwreker verlos, en die vergadering moet hom laat terugkeer na sy vrystad waarheen hy gevlug het, en hy moet daarin woon tot die dood van die hoëpriester wat met die heilige olie gesalf is.+

  • Psalm 89:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Ek het my kneg Dawid gevind;+

      Met my heilige olie het ek hom gesalf,+

  • Psalm 133:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  2 Dit is soos die goeie olie op die kop,+

      Wat afloop op die baard,

      Aäron se baard,+

      Wat afloop op die kraag van sy klere.+

  • Hebreërs 1:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 U het regverdigheid liefgehad en u het wetteloosheid gehaat. Daarom het God, u God, u met vreugdeolie gesalf,+ meer as u metgeselle.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel