37 Jy moet sewe dae lank vir die altaar versoening doen, en jy moet dit heilig+ sodat dit inderdaad ’n hoogheilige altaar kan word.+ Enigeen wat aan die altaar raak, moet heilig wees.+
18 Almal wat manlik is+ onder die seuns van Aäron, moet dit eet. Dit is in al julle geslagte tot onbepaalde tyd+ ’n toegewese deel uit Jehovah se vuuroffers. Alles wat daaraan raak, sal heilig word.’”