Levitikus 8:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Laastens het hy van die salfolie op Aäron se kop uitgegiet en hom gesalf om hom te heilig.+ Handelinge 10:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 naamlik Jesus wat van Naʹsaret was, hoe God hom met heilige gees+ en krag gesalf het, en hy het deur die land gegaan en goed gedoen en almal gesond gemaak wat deur die Duiwel onderdruk is;+ want God was met hom.+
38 naamlik Jesus wat van Naʹsaret was, hoe God hom met heilige gees+ en krag gesalf het, en hy het deur die land gegaan en goed gedoen en almal gesond gemaak wat deur die Duiwel onderdruk is;+ want God was met hom.+