Numeri 3:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Dit was die name van Aäron se seuns, die gesalfde priesters wie se hand met mag gevul is om as priesters te dien.+ 2 Korintiërs 1:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Maar hy wat waarborg dat ons en julle aan Christus behoort en wat ons gesalf het,+ is God.
3 Dit was die name van Aäron se seuns, die gesalfde priesters wie se hand met mag gevul is om as priesters te dien.+