Levitikus 2:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 “‘En elke offer van jou graanoffer moet jy smaaklik maak met sout;+ en jy mag die sout van die verbond+ van jou God op jou graanoffer nie laat ontbreek nie. By al jou offers moet jy sout aanbied.
13 “‘En elke offer van jou graanoffer moet jy smaaklik maak met sout;+ en jy mag die sout van die verbond+ van jou God op jou graanoffer nie laat ontbreek nie. By al jou offers moet jy sout aanbied.