Eksodus 35:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Toe het Moses vir die kinders van Israel gesê: “Kyk, Jehovah het Besaʹleël,+ die seun van Uri, die seun van Hur, van die stam Juda, by name geroep. 1 Kronieke 2:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En Hur het die vader geword van Uri.+ En Uri het die vader geword van Besaʹleël.+
30 Toe het Moses vir die kinders van Israel gesê: “Kyk, Jehovah het Besaʹleël,+ die seun van Uri, die seun van Hur, van die stam Juda, by name geroep.