Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 8:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Die towerpriesters het derhalwe vir Farao gesê: “Dit is die vinger+ van God!”+ Maar Farao se hart het onversetlik gebly,+ en hy het na hulle nie geluister nie, net soos Jehovah gesê het.

  • Matteus 12:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Maar as dit deur middel van God se gees is dat ek die demone uitdryf, het die koninkryk van God julle werklik ingehaal.+

  • Lukas 11:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Maar as ek die demone deur middel van God se vinger+ uitdryf, het die koninkryk van God julle werklik ingehaal.+

  • 2 Korintiërs 3:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Want dit is duidelik dat julle ’n brief van Christus is wat deur ons as bedienaars geskryf is,+ geskryf nie met ink nie, maar met gees+ van ’n lewende God, nie op kliptafels nie,+ maar op vleeslike tafels, op harte.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel