Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 4:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 “En julle moet goed op julle siel let,+ want julle het geen gedaante gesien+ op die dag toe Jehovah in Horeb uit die vuur met julle gepraat het nie,

  • Johannes 4:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 God is ’n Gees,+ en dié wat hom aanbid, moet met gees en waarheid aanbid.”+

  • Handelinge 7:40
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 40 deur vir Aäron te sê: ‘Maak vir ons gode om voor ons uit te trek. Want hierdie Moses, wat ons uit Egipteland uitgelei het, ons weet nie wat met hom gebeur het nie.’+

  • Handelinge 17:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 “Aangesien ons dan die nakomelinge van God is,+ moet ons nie dink dat die Goddelike Wese+ gelyk is aan goud of silwer of klip nie, aan iets wat deur die kunsvaardigheid en vindingrykheid van die mens gebeeldhou is nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel