Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 20:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 “Jy mag vir jou geen gesnede beeld of ’n afbeelding van enigiets maak wat bo in die hemel is of wat onder op die aarde is of wat in die waters onder die aarde is nie.+

  • Nehemia 9:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Ja, toe hulle vir hulle ’n gegote beeld van ’n kalf gemaak+ en begin sê het: ‘Dit is jou God wat jou uit Egipte laat optrek het’,+ en hulle groot dade van minagting gepleeg het,

  • Psalm 106:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Sodat hulle my heerlikheid verruil het+

      Vir ’n afbeelding van ’n bul, wat plante eet.+

  • Romeine 1:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 en die heerlikheid+ van die onverderflike God verander in iets soos die beeld+ van ’n verderflike mens en van voëls en viervoetige en kruipende diere.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel