Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 18:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 En jy moet hulle waarsku aangaande die voorskrifte en die wette,+ en jy moet aan hulle die weg bekend maak waarop hulle moet wandel, en die werk wat hulle moet doen.+

  • Eksodus 20:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Jy mag geen ander gode+ teen my aangesig hê nie.

  • Deuteronomium 9:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Toe het ek gesien, en kyk, julle het teen Jehovah julle God gesondig! Julle het vir julle ’n gegote kalf gemaak.+ Julle het gou afgewyk van die weg wat Jehovah julle beveel het.+

  • Rigters 2:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En selfs na hulle rigters het hulle nie geluister nie, maar hulle het onsedelike gemeenskap+ met ander gode+ gehad en hulle voor hulle neergebuig. Hulle het gou afgewyk van die weg waarop hulle voorvaders gewandel het in gehoorsaamheid aan die gebooie van Jehovah.+ Hulle het nie so gedoen nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel