Deuteronomium 9:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En ek het my voor Jehovah neergewerp, soos die eerste keer, veertig dae en veertig nagte. Ek het nie brood geëet of water gedrink nie,+ weens al julle sonde wat julle gepleeg het deur kwaad te doen in die oë van Jehovah om hom aanstoot te gee.+ Psalm 106:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 En hy het op die punt gestaan om te sê dat hulle verdelg moes word,+As Moses, sy uitverkorene, nie daar was nie,Wat voor hom in die gaping gestaan het+Om sy woede af te wend, sodat hy hulle nie sou vernietig nie.+
18 En ek het my voor Jehovah neergewerp, soos die eerste keer, veertig dae en veertig nagte. Ek het nie brood geëet of water gedrink nie,+ weens al julle sonde wat julle gepleeg het deur kwaad te doen in die oë van Jehovah om hom aanstoot te gee.+
23 En hy het op die punt gestaan om te sê dat hulle verdelg moes word,+As Moses, sy uitverkorene, nie daar was nie,Wat voor hom in die gaping gestaan het+Om sy woede af te wend, sodat hy hulle nie sou vernietig nie.+