17 sal ek jou gewis seën en sal ek jou saad gewis vermeerder soos die sterre van die hemel en soos die sandkorrels wat aan die seestrand is;+ en jou saad sal die poort van sy vyande in besit neem.+
4 ‘En ek sal jou saad vermeerder soos die sterre van die hemel en ek sal aan jou saad al hierdie lande gee;+ en deur middel van jou saad sal al die nasies van die aarde hulleself beslis seën’,+
11 En God het verder vir hom gesê: “Ek is God die Almagtige.+ Wees vrugbaar en word baie. Nasies en ’n versameling van nasies sal uit jou kom, en konings sal uit jou lendene voortkom.+