Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 25:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Toe het Moses vir die regters van Israel gesê:+ “Maak elkeen van julle sy manne dood+ wat hulle aan die Baäl van Peor verbind het.”

  • Deuteronomium 13:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 mag jy nie aan sy wens voldoen of na hom luister nie,+ ook mag jou oog nie vir hom jammer voel nie, en ook mag jy nie medelye voel+ of hom beskerm nie;

  • Sagaria 13:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En as ’n man nog sou profeteer, dan sal sy vader en sy moeder, hulle wat sy geboorte veroorsaak het, vir hom sê: ‘Jy sal nie lewe nie, want jy het leuens in die naam van Jehovah gespreek.’ En sy vader en sy moeder, hulle wat sy geboorte veroorsaak het, sal hom deurboor omdat hy profeteer.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel