Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 25:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 “Piʹnehas,+ die seun van Eleaʹsar, die seun van die priester Aäron, het my gramskap van die kinders van Israel afgewend+ deurdat hy hoegenaamd geen mededinging teen my onder hulle geduld het nie,+ sodat ek die kinders van Israel in my aandrang op uitsluitlike toegewydheid+ nie uitgeroei het nie.

  • Deuteronomium 13:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 “As jou broer, die seun van jou moeder, of jou seun of jou dogter of jou innig geliefde vrou of jou metgesel wat soos jou eie siel is,+ jou in die geheim probeer verlei deur te sê: ‘Laat ons ander gode gaan dien’,+ wat jy nie geken het nie, nie jy of jou voorvaders nie,

  • Sagaria 13:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En as ’n man nog sou profeteer, dan sal sy vader en sy moeder, hulle wat sy geboorte veroorsaak het, vir hom sê: ‘Jy sal nie lewe nie, want jy het leuens in die naam van Jehovah gespreek.’ En sy vader en sy moeder, hulle wat sy geboorte veroorsaak het, sal hom deurboor omdat hy profeteer.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel