Deuteronomium 9:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Laat my staan sodat ek hulle kan verdelg+ en hulle naam onder die hemel kan uitwis,+ en laat ek jou ’n nasie maak wat magtiger en groter is as hulle.’+ Romeine 9:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Want ek sou kon wens dat ek self as die vervloekte van die Christus geskei was ten behoewe van my broers,+ my familielede na die vlees,+
14 Laat my staan sodat ek hulle kan verdelg+ en hulle naam onder die hemel kan uitwis,+ en laat ek jou ’n nasie maak wat magtiger en groter is as hulle.’+
3 Want ek sou kon wens dat ek self as die vervloekte van die Christus geskei was ten behoewe van my broers,+ my familielede na die vlees,+