Eksodus 23:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 “Kyk, ek stuur ’n engel+ voor jou uit om jou op die pad te bewaar en om jou na die plek te bring wat ek gereedgemaak het.+ Eksodus 32:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 En kom dan nou, lei die volk waarheen ek vir jou gesê het. Kyk! My engel sal voor jou uit gaan,+ en die dag waarop ek straf bring, sal ek beslis straf oor hulle bring vir hulle sonde.”+
20 “Kyk, ek stuur ’n engel+ voor jou uit om jou op die pad te bewaar en om jou na die plek te bring wat ek gereedgemaak het.+
34 En kom dan nou, lei die volk waarheen ek vir jou gesê het. Kyk! My engel sal voor jou uit gaan,+ en die dag waarop ek straf bring, sal ek beslis straf oor hulle bring vir hulle sonde.”+