Numeri 14:39 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 39 Toe Moses hierdie woorde tot al die kinders van Israel spreek, het die volk baie begin treur.+ Hosea 7:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En hulle het nie met hulle hart+ tot my om hulp geroep nie, hoewel hulle op hulle beddens bly weeklaag het. Weens hulle graan en soet wyn het hulle bly leeglê;+ hulle het voortdurend teen my gedraai.+
14 En hulle het nie met hulle hart+ tot my om hulp geroep nie, hoewel hulle op hulle beddens bly weeklaag het. Weens hulle graan en soet wyn het hulle bly leeglê;+ hulle het voortdurend teen my gedraai.+