Psalm 33:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Gelukkig is die nasie wie se God Jehovah is,+Die volk wat hy as sy erfdeel uitgekies het.+ Psalm 94:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Want Jehovah sal sy volk nie verstoot nie,+En ook sal hy sy erfdeel nie verlaat nie.+