Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 13:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En Farao het hom hardkoppig daarteen verset om ons weg te stuur,+ en toe het Jehovah elke eersgeborene in Egipteland gedood,+ die eersgeborene van die mense sowel as die eersgeborene van die diere.+ Daarom bring ek alles wat manlik is wat die moederskoot open+ as offerande aan Jehovah, en elke eersgeborene van my seuns koop ek los.’+

  • Numeri 18:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 “Alles wat die moederskoot open,+ van elke soort vlees, wat hulle vir Jehovah sal aanbied, onder die mense en onder die diere, kom jou toe. Jy moet egter die eersgeborene van die mense vir seker loskoop;+ en die eersgeborene van die onrein diere moet jy loskoop.+

  • Numeri 18:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En met ’n loskoopprys daarvoor moet jy dit vanaf ’n maand oud loskoop, volgens die geskatte waarde, vyf sikkels silwer volgens die sikkel van die heiligdom.+ Dit is twintig gera.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel