12 “Al die beste van die olie en al die beste van die nuwe wyn en die graan, die eerstelinge daarvan,+ wat hulle aan Jehovah sal gee, dit het ek aan jou gegee.+
23 Nie net dit nie, maar ook ons wat die eerstelinge+ het, naamlik die gees, ja, ons kreun+ in onsself, terwyl ons vurig wag op die aanneming as kinders,+ die bevryding van ons liggaam deur ’n losprys.
4 Dit is hulle wat hulle nie met vroue verontreinig het nie;+ trouens, hulle is maagde.+ Dit is hulle wat die Lam bly volg ongeag waar hy gaan.+ Hulle is uit die mensdom gekoop+ as eerstelinge+ vir God en vir die Lam,