Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 32:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Daarna het Moses omgedraai en teen die berg afgeklim+ met die twee tafels van die Getuienis+ in sy hand, tafels waarop daar aan al twee kante geskryf was. Aan weerskante was daar op hulle geskryf.

  • 2 Korintiërs 3:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Want dit is duidelik dat julle ’n brief van Christus is wat deur ons as bedienaars geskryf is,+ geskryf nie met ink nie, maar met gees+ van ’n lewende God, nie op kliptafels nie,+ maar op vleeslike tafels, op harte.+

  • Hebreërs 9:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Dit het ’n goue reukvat+ gehad en die verbondsark,+ wat rondom heeltemal met goud oorgetrek was,+ waarin die goue kruik met die manna+ was en die staf van Aäron wat gebot het+ en die tafels+ van die verbond;

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel