Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 25:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 en blou weefgaring en purperrooigekleurde wol en karmosynrooi stof en fyn linne en bokhaar+

  • Eksodus 26:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 “En jy moet doeke van bokhaar+ vir die tent oor die tabernakel maak. Jy moet elf tentdoeke maak.

  • Eksodus 36:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En al die wyses van hart+ onder diegene wat die werk gedoen het, het die tabernakel,+ die tien tentdoeke van fyn gedraaide linnedraad en blou weefgaring en purperrooigekleurde wol en karmosynrooi stof gemaak; met gerubs, die werk van ’n borduurder, het hy dit gemaak.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel