Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 3:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 “En hulle sal beslis na jou stem luister,+ en jy moet gaan, jy en die ouer manne van Israel, na die koning van Egipte toe, en julle moet vir hom sê: ‘Jehovah, die God van die Hebreërs,+ het met ons in aanraking gekom,+ en nou wil ons asseblief drie dagreise ver die wildernis in trek, en ons wil offerandes aan Jehovah ons God bring.’+

  • Eksodus 4:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 “En”, soos hy dit gestel het, “as hulle jou nie glo nie en na die stem van die eerste teken nie luister nie, dan sal hulle beslis die stem van die laaste teken glo.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel