-
Eksodus 26:32Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
32 En jy moet dit ophang aan vier pilare van akasiahout wat met goud oorgetrek is. Hulle penne is van goud. Hulle is op vier silwervoetstukke.
-