Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 16:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En Jehovah het vir Moses gesê: “Praat met jou broer Aäron dat hy nie te alle tye mag inkom in die heiligdom+ binne die voorhangsel,+ voor die deksel wat op die Ark is nie, sodat hy nie sterf nie;+ want in ’n wolk+ sal ek bokant die deksel verskyn.+

  • Levitikus 16:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 “En hy moet van die bul se bloed neem+ en dit met sy vinger voor die deksel spat, aan die oostekant, en hy moet met sy vinger van die bloed sewe keer voor die deksel+ spat.+

  • 1 Kronieke 28:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En Dawid het aan sy seun Salomo die bouplan+ gegee van die portaal+ en van die huise en voorraadkamers+ en dakvertrekke+ en donker binnekamers daarvan en die huis van die versoendeksel;+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel