24 En so het hy die mens uitgedryf en die gerubs+ en die vlammende lem van ’n immer draaiende swaard aan die oostekant van die tuin van Eden+ geplaas om die weg na die boom van die lewe te bewaak.
20 En die gerubs moet hulle twee vlerke na bo uitsprei en die deksel met hulle vlerke beskut, met hulle gesigte na mekaar toe.+ Die gesigte van die gerubs moet na die deksel gekeer wees.
5 maar daarbo was die glorieryke gerubs+ wat die versoendeksel oorskadu het.+ Maar dit is nie nou die tyd om in besonderhede oor hierdie dinge te praat nie.