33 Drie kelke in die vorm van amandelblomme is aan die een stel arms, met knoppe en bloeisels wat mekaar afwissel, en drie kelke in die vorm van amandelblomme aan die ander stel arms, met knoppe en bloeisels wat mekaar afwissel.+ So is dit met die ses arms wat uit die lampstaander uitkom.