Eksodus 25:37 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 37 En jy moet sewe lampe daarvoor maak; en die lampe moet opgesteek word, en hulle moet op die ruimte aan die voorkant daarvan skyn.+ Eksodus 25:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 En sy snuiters en sy vuurbakkies is van suiwer goud.+ Numeri 8:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “Praat met Aäron, en jy moet vir hom sê: ‘Wanneer jy die lampe opsteek, moet die sewe lampe op die ruimte aan die voorkant van die lampstaander skyn.’”+
37 En jy moet sewe lampe daarvoor maak; en die lampe moet opgesteek word, en hulle moet op die ruimte aan die voorkant daarvan skyn.+
2 “Praat met Aäron, en jy moet vir hom sê: ‘Wanneer jy die lampe opsteek, moet die sewe lampe op die ruimte aan die voorkant van die lampstaander skyn.’”+