Eksodus 30:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 “En jy moet ’n altaar maak as ’n plek om reukwerk te brand;+ van akasiahout moet jy dit maak. Eksodus 40:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En jy moet die goue reukaltaar+ voor die ark van die getuienis sit en die skerm van die ingang vir die tabernakel op sy plek ophang.+
5 En jy moet die goue reukaltaar+ voor die ark van die getuienis sit en die skerm van die ingang vir die tabernakel op sy plek ophang.+