Eksodus 27:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En sy twintig pilare en hulle twintig voetstukke is van koper. Die penne van die pilare en hulle verbindingstukke is van silwer.+ Numeri 3:37 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 37 en die pilare+ van die voorhof rondom en hulle voetstukke+ en hulle tentpenne en hulle tenttoue.
10 En sy twintig pilare en hulle twintig voetstukke is van koper. Die penne van die pilare en hulle verbindingstukke is van silwer.+