Eksodus 12:37 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 37 En die kinders van Israel het uit Ramses+ na Sukkot+ vertrek, soveel as seshonderdduisend manne te voet, buiten die kindertjies.+ Numeri 1:46 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 46 ja, al die geregistreerdes was seshonderd-en-drieduisend-vyfhonderd-en-vyftig.+
37 En die kinders van Israel het uit Ramses+ na Sukkot+ vertrek, soveel as seshonderdduisend manne te voet, buiten die kindertjies.+