Eksodus 25:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 en blou weefgaring en purperrooigekleurde wol en karmosynrooi stof en fyn linne en bokhaar+ Eksodus 35:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 En almal by wie blou weefgaring en purperrooigekleurde wol en karmosynrooi stof en fyn linne en bokhaar en rooigekleurde ramsvelle en robbevelle te vinde was, het dit gebring.+
23 En almal by wie blou weefgaring en purperrooigekleurde wol en karmosynrooi stof en fyn linne en bokhaar en rooigekleurde ramsvelle en robbevelle te vinde was, het dit gebring.+