Openbaring 4:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En hy wat daarop sit, is in sy voorkoms+ soos ’n jaspissteen+ en ’n kosbare rooikleurige steen, en rondom die troon is daar ’n reënboog+ wat in sy voorkoms soos ’n smarag is.+
3 En hy wat daarop sit, is in sy voorkoms+ soos ’n jaspissteen+ en ’n kosbare rooikleurige steen, en rondom die troon is daar ’n reënboog+ wat in sy voorkoms soos ’n smarag is.+