Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 28:40
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 40 “En vir Aäron se seuns moet jy klere maak,+ en jy moet vir hulle lyfbande maak, en jy moet vir hulle hoofbedekkings+ maak, tot heerlikheid en prag.+

  • Eksodus 29:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En jy moet hulle met die lyfbande omgord, Aäron sowel as sy seuns, en jy moet hulle die hoofbedekking ombind; en die priesterskap moet hulle s’n word as ’n insetting tot onbepaalde tyd.+ So moet jy die hand van Aäron en die hand van sy seuns met mag vul.+

  • Levitikus 8:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Moses het toe Aäron se seuns laat nader kom+ en vir hulle die klere aangetrek en hulle met lyfbande+ omgord en hulle die hoofbedekking+ omgebind, net soos Jehovah Moses beveel het.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel