Eksodus 28:42 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 42 En maak vir hulle linnebroeke om die naakte vlees te bedek.+ Van die heupe tot by die dye moet dit strek. Esegiël 44:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Linnehooftooisels moet op hulle kop wees,+ en linnebroeke moet aan hulle heupe wees.+ Hulle mag hulle nie omgord met iets wat hulle laat sweet nie.
42 En maak vir hulle linnebroeke om die naakte vlees te bedek.+ Van die heupe tot by die dye moet dit strek.
18 Linnehooftooisels moet op hulle kop wees,+ en linnebroeke moet aan hulle heupe wees.+ Hulle mag hulle nie omgord met iets wat hulle laat sweet nie.