Eksodus 3:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En Jehovah het bygevoeg: “Ek het ongetwyfeld die ellende gesien van my volk wat in Egipte is, en ek het hulle geroep gehoor oor dié wat hulle dryf om te werk; want ek weet goed watter pyn hulle ly.+
7 En Jehovah het bygevoeg: “Ek het ongetwyfeld die ellende gesien van my volk wat in Egipte is, en ek het hulle geroep gehoor oor dié wat hulle dryf om te werk; want ek weet goed watter pyn hulle ly.+