Psalm 105:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Hy het hulle hart laat verander, om sy volk te haat,+Om listig teen sy knegte te handel.+ Spreuke 21:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Geen wysheid of enige onderskeidingsvermoë of raad kan teen Jehovah standhou nie.+ Handelinge 7:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Hy het listige staatkunde teen ons ras gebruik+ en die vaders verkeerdelik gedwing om hulle kindertjies aan hulle lot oor te laat, sodat hulle nie sou bly lewe nie.+ 1 Korintiërs 3:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Want die wysheid van hierdie wêreld is dwaasheid by God;+ want daar staan geskrywe: “Hy vang die wyses in hulle eie listigheid.”+
19 Hy het listige staatkunde teen ons ras gebruik+ en die vaders verkeerdelik gedwing om hulle kindertjies aan hulle lot oor te laat, sodat hulle nie sou bly lewe nie.+
19 Want die wysheid van hierdie wêreld is dwaasheid by God;+ want daar staan geskrywe: “Hy vang die wyses in hulle eie listigheid.”+