Levitikus 8:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Moses het toe die salfolie geneem en die tabernakel+ en alles wat daarin was, gesalf en dit geheilig. Numeri 7:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En op die dag toe Moses die tabernakel klaar opgerig het,+ het hy dit gesalf+ en dit geheilig met al sy toebehore, asook die altaar met al sy voorwerpe. So het hy dit gesalf en geheilig.+
10 Moses het toe die salfolie geneem en die tabernakel+ en alles wat daarin was, gesalf en dit geheilig.
7 En op die dag toe Moses die tabernakel klaar opgerig het,+ het hy dit gesalf+ en dit geheilig met al sy toebehore, asook die altaar met al sy voorwerpe. So het hy dit gesalf en geheilig.+