Levitikus 8:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Laastens het hy van die salfolie op Aäron se kop uitgegiet en hom gesalf om hom te heilig.+ Psalm 133:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Dit is soos die goeie olie op die kop,+Wat afloop op die baard,Aäron se baard,+Wat afloop op die kraag van sy klere.+ Handelinge 10:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 naamlik Jesus wat van Naʹsaret was, hoe God hom met heilige gees+ en krag gesalf het, en hy het deur die land gegaan en goed gedoen en almal gesond gemaak wat deur die Duiwel onderdruk is;+ want God was met hom.+
2 Dit is soos die goeie olie op die kop,+Wat afloop op die baard,Aäron se baard,+Wat afloop op die kraag van sy klere.+
38 naamlik Jesus wat van Naʹsaret was, hoe God hom met heilige gees+ en krag gesalf het, en hy het deur die land gegaan en goed gedoen en almal gesond gemaak wat deur die Duiwel onderdruk is;+ want God was met hom.+